jacques smit photography

Main Menu

contact jaqcuese smit

Beautiful wedding with Gustav & Judith!

matricSo n week terug het ek n blog post gedoen oor Gustav & Judith se verlowing foto sessie. Mens besef nie hoe vinnig die tyd verby gaan nie. Dit voel nog steeds vir my soos gister wat ekke haar matriek afskeids foto gedoen het. Ekt so bietjie in my fotografie argiewe gaan rond krap en een van die fotos gekry wat ek meer as 10 jaar terug geneem het van haar.




























Hierdie was definitief een van die spesiale troues wat ek moes fotografeer.

bride-bridesmaidwedding-bride-judithDit het amper gevoel asof die geskiedenis hom herhaal. Daar was natuurlik meer opgewondenheid by Judith oor haar troue, want sy het geweet dat sy met haar droom man trou. En Gustav was ook opgewonde en het verseker geweet dis sy droom meisie met wie hy vir altyd sy lewe wil deel.

Die spog troue was gewees op die lieflike dorpie Franschoek in die Boland. Dit was ook, in my meer as 13 jaar van troues neem, een van die troues wat die beste georganiseerd was. Die onthaal was by die wereld bekend Haute Cabriere Restaurant. My mond het oopgehang van verbasing toe ek sien hoe vinnig die plek se diens is. Hulle het vir 116 mense gelyktydig bedien met steaks in onder een minuut en het ons nie lekker geeet nie. Uit die boeke uit!

My vrou, Tania, was my 2de fotograaf vir die aand gewees en ons het die troue terdee geniet. Dit was natuurlik 'n boere troue gewees en het met n lekker dans afgesluit tot laat nag toe.
















wedding-bride-judith2About a week ago I did a blog post about Gustav & Judith's engagement photo session. You do not realize how quickly time passes. It still feels like yesterday to me when I did her matric farewell photos. I delft around in my photography archives, and found one of the photos which I took over 10 years ago from her.

This was definitely one of the special weddings I had photographed. It almost felt like history repeating itself. There was of course more excitement by Judith about her wedding, because she knows that she marry her dream man. Gustav was also excited and certainly knew it was his dream girl with whom he will share his life forever.

The wedding was at Franschoek in the Boland. It was also, in my more than 13 years of weddings, one of the weddings that were better organized. The reception was at the world famous Haute Cabriere Restaurant. My mouth hung open in astonishment when I saw how fast and good the service is. They have 116 people served with steaks in less than one minute and we have enjoyed every bit of it. Out of this world!

My wife, Tania, was my 2nd photographer for the evening and we thoroughly enjoyed the wedding. It was a " Boere Wedding" and it ended with dancing till late night




wedding-couple-indoor






























wedding-couple-stairs2




















wedding-dance




















wedding-groom






























wedding-gustaf-judith




















wedding-kiss

Add comment


Security code
Refresh