jacques smit photography

Main Menu

contact jaqcuese smit

Swangerskap foto sessie met Marvin & Leylany.

maternity-leylany-photo
Om n fotograaf te wees is seker maar een van die lekkerste werke as jy hou daarvan om met mense te werk. Ekt einde 2007 vir die eerste keer oorgeskakel om fotos digitaal te begin neem. Vanaf 1998 tot 2007 het ek al my foto sessies met film gedoen. In September 2008 het ek Marvin & Leylani se troue op Worcester gedoen.
maternity-leylany-photo3
Ek onthou nog dat dit die troue was met van die meeste groep fotos wat ek al gedoen het. Dit was maklik 50 groepfotos wat ek gefotografeer het tydens die fotosessie na die kerk seremonie.
maternity-leylany-photo4
5 Jaar later verwag hulle hul eersteling en het ek toe vir hulle n studio swangerskap foto sessie gedoen vir dit. Die dogtertjie is toe gister oggend vroeg al gebore en ek sien nogals uit daarna om so oor n week die fotos vir hulle ook te neem.

maternity-leylany-photo5

Being a photographer is probably one of the best works if you like to work with people. I switch over from film to digital photography at the end of 2007 for the first time. From 1998 to 2007 everything was taken with film .In September 2008 I did photographed Marvin & Leylani's wedding in Worcester. I remember that it was the wedding the most group photos I've ever done. It was easily 50 group photos that I photographed during the photo shoot after the church ceremony.

maternity-leylany-photo6

5 years later they expecting their first child and here is a few examples of the maternity shoot that I photographed for them in studio. The girl was born early Monday morning and I am looking forward to the new born shoot coming soon.
pregnant-couple-photo

Add comment


Security code
Refresh