jacques smit photography

Main Menu

contact jaqcuese smit

Swangerskap fotosessie met Darren & Loulia.

maternity-couple-shoot
Darren & Loulia het my geboek vir hulle swangerskap fotosessie so 'n rukkie terug al. Volgens beplanning sou ek n studio setup vir die fotos in haar salon op Worcester gedoen het, want in die winter tyd weet mens nooit wat die weer gaan doen nie.
maternity-couple-shoot2
Die tyd van die jaar is dit gewoonlik storms buite en koud. Iets in die weer het verander so 2 weke terug op die dag van die swangerskap fotosessie. So 2 ure voor die shoot het Loulia my geskakel en gevra of ons dit nie sommer buitekant kan neem nie want die weer is so mooi. 'n Buitelig fotosessie is altyd n uitdaging as dit in die middel van die dag gedoen word.
maternity-shoot-loulia
As fotograaf het ek die uitdaging aanvaar en ons het n ongelooflike goeie fotosessie gehad.
maternityshoot-loulia
Darren & Loulia booked me for their pregnancy photo shoot a while ago. In planning I would have a studio setup for the pictures at her salon in Worcester, because in the winter time you never know what the weather will do. This time of year it is usually storms out and cold. Something in the weather has changed on the day of the pregnancy photo shoot.

Two hours before the photo shoot Loulia contacted me and asked if we can do the maternity shoot outside, because the weather is so beautiful. An outdoor photo shoot is always a challenge as it is done in the middle of the day. As an experience photographer, I accepted the challenge and we did have an incredibly good photo shoot.
maternity-shoot-shoes

Add comment


Security code
Refresh